Friday 20 May 2016

jannie en sannie

Jannie is in die skool.... hy's bietjie
gestremd. Ewe skielik gaan die
brandalarm af. Al die kinders is veilig
behalwe juffrou Koekemoer se
kinders. Sy kom uit en kyk regs en sien
net vlamme by die trappe. Kyk links en
sien nog erger vlamme. Flip hierdie
juffrou panic hoor. Sy kyk af en sien
vir Jannie daar onder.
˝JUFLOU JUFLOU, GOU GOOI HULLE
AF EK SAL HULLE VANG˝.
Juffrou dink, flip wat nou. Sy vra vir
Jannie of hy 'n bal kan vang...
˝JA JUFLOU, GOOI EEN AF DAN VANG
EK HOM˝..
Sy gryp vir Sannie en hou haar oor die
balkon terwyl sy bid, asseblieftog laat
Jannie hulle raak vang. Sy gooi vir
Sannie af en aahhhh. iiii . amper..
Daarsy.. Jannie het haar.
˝SHJIEN JUFLOU EK KAN VANG.. GOOI
NOG EEN AF˝ sê Jannie.
Sy gryp vir Pietie..en aahhhh. iiii .
amper.. Daarsy.. Jannie het hom.
˝SHJIEN JUFLOU EK KAN VANG. GOOI
NOG EEN AF˝ sê Jannie
Juffou gryp vir Sipho en gooi hom af
en aahhhh. iiii . amper.. pruuuurrrttt.
daar lê Sipho.
Jannie kyk op maar nou's hy
verward...
˝NEE FOK JUFLOU... LOS DIE
GEBLANDES VIR LAASTE˝...

No comments:

Post a Comment